COMMENTS AND SUGGESTIONS FROM CLIENTS

Posted by Juanita (jphotography) on Jun 07 2010
My Blog >>

 

PLEASE COMMENT ON THE SERVICE AND QUALITY OF WORK YOU GOT FROM JPHOTOGRAPHY

Dankie vir die ondersteuning in 2010, indien julle nog n afspraak moet maak onthou om my vroegtydig te skakel.

Last changed: Feb 17 2011 at 3:10 PM

Back

Comments

Trou Fotos - 26 September 2009 By Unknown on Jun 08 2010 at 10:32 AM
J Photography het my trou fotos gedoen en ek was baie tevrede met die diens en die foto kwaliteit.
Ek kan gerus dit vir enige een aan beveel om J photography te gebruik.
J photography julle was excellent
Ernesta Nagel
26 September 2009 - Trou fotos
Amandre vermaak By Unknown on Jun 14 2010 at 12:21 PM
Jy is die beste!!!
Maunice & Michaela Bester By Unknown on Jun 21 2010 at 6:29 PM
Jy is great met die kinders en die fotos is pragtig.. J-Photography is excellent en baie profesioneel. Ek sal jou enige tyd aanbeveel - Ciska Bester
Juan en Rene Kruis 24 Oktober 2009 By Unknown on Jun 23 2010 at 1:16 PM
Baie dankie vir die mooi foto's. Jy en jou famielie was great, Dankie.
Megan Kruger By Unknown on Jul 02 2010 at 6:10 AM
Ek het die fotos gesien wat J-Photography van Megan Kruger geneem het en dit lyk stunning!!!! J-photopraphy se werk is excellent
Foto\'s van \'n vierjarige By Unknown on Oct 18 2010 at 2:25 PM
Dit is omtrent \'n onmoontlike taak om foto\'s van \'n vierjarige te neem - hulle glimlag met \'n baie snaakse trek op die gesig, of weier doodeenvoudig net om saam te werk.
Juanita - jy het jou baie goed van jou taak gekwyt met die foto\'s van Marika. Al wou sy nie \'n oomblik stilstaan nie, en het nie mooi geglimlag nie, het jy dit reg gekry om daardie \"magical\" oomblik vas te vang vir ewig. Baie dankie - jy is great.
Paula Blom
Swanger Fotos By Unknown on Apr 30 2011 at 11:53 AM
Juanita dankie vir die pragtige fotos wat jy geneem het, jy is baie profesioneel en diskreet.
Annelien
Natalie By Unknown on Sep 07 2011 at 10:20 AM
Dankie vir jou vinnige antwoord op jou eposse, sien uit om jou te ontmoet vir my trou fotos in Januarie 2012.

Add Comment